Paul Ilyinsky

Paul Ilyinsky
Gebore(1928-01-27)27 Januarie 1928
Sterf10 Februarie 2004 (op 76)
Ouer(s)Groothertog Dmitri Pawlowitsj van Rusland,
Audrey Emery

Paul Dmitrievich Romanovsky-Ilyinsky (27 Januarie 1928 - 10 Februarie 2004) was drie keer burgemeester van Palm Beach, Florida, en die enigste kind van groothertog Dmitri Pawlowitsj van Rusland en sy morganatiese vrou, die Cincinnati-erfgenaam Audrey Emery. Hy was 'n agterkleinseun en, van 1992 tot 2004, die manlike erfgenaam van tsaar Aleksander II van Rusland ('n posisie wat nou deur sy seun gehou word) en 'n kleinneef (first cousin once removed) van Nikolaas II.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy